Sms’e van lesers

■ Baie dankie aan Johan en Dalena Conradie en hulle helpers van AfriForum vir die opruim van die sypaadjies rondom Helen Bellinganhof. Ons waardeer die dienswerk! Petrie en Helena Uys, ACVV Aftreeoord

■ Baie dankie aan AfriForum vir die skoonmaak van die sypaadjies reg rondom Helen Bellinganhof!

■ Baie dankie aan die persoon wat haar tuinwerker gevra het om die area in die rivier by Van der Rietstraat skoon te maak. Net jammer dit was ’n dag later weer morsig. Almal wat vullis daar stort, skaam julle!