Sms’e van lesers

Die DA is nou in opposisie en moet keer dat die poste en tenders wat nou vinnig geadverteer word, gestop word.


Hoe gaan ons stem? Ons sal mooi moet dink.


Om ’n bestaande probleem te ontken laat dit nie verdwyn nie. Om ’n bestaande probleem/fout te erken, maar niks daaraan te doen nie, laat dit ook nie verdwyn nie! Wanneer gaan die ANC dit besef. Kiesers kan nie vir die volgende 25 jaar weer eens op vals beloftes oorleef nie. Pieter