Sms’e van lesers
■ Die koalisie op Oudtshoorn is baie broos en niemand waag dit om standpunt in te neem nie. Wat het geword van dit wat alles aan die gemeenskap belowe is….
Lees Verder■ Die koalisie op Oudtshoorn is baie broos en niemand waag dit om standpunt in te neem nie. Wat het geword van dit wat alles aan die gemeenskap belowe is….
Lees VerderTroebel water ’n Goue sterretjie op die voorkop van Johan Allers (VF Plus) vir sy mosie aangaande die toestand van die NA Smit-swembad.Ek wil graag nóg ’n voorval voeg by…
My kommentaar op die skrywe oor die pensioengeld Ek het met groot belangstelling en aandag die skrywe van Meester Poem Mooney in verband met die verwytgoeters in Die Hoorn van…
Wanneer ek die brief van William Gould in Die Hoorn van 20 Januarie lees, begin my bloed weer opnuut kook oor die miskenning van die gestremdes en slapgattigheid van verkeersmanne…
• Kyk in die dorp van ons verbaas nie veel meer vir my nie, maar om helderoordag en oop en bloot ’n man te sien wat ’n wilde diertjie (dassie)…
Parking without a disability sticker… I am certain that I am the only person in Oudtshoorn who has been let into the secret cure that all wheelchair users, those with…
■ Die besighede, kitskosbesighede, wat aflewerings per motorfiets doen: Asseblief, daardie motorfietse is ’n gevaar vir motoriste. Hulle ry by die Spur sommer oor die middelmannetjie in Baron van Reedestraat…
Laaste keer dat ek my kruisie hier trek Op 1 November 2021 het Ek vir die laaste keer my kruisie agter ons geliefkoosde vryheidsbeweging getrek.Dit het my verbaas dat die…
ONS het waardering vir elkeen wat opstaan en hulle uitspreek teenoor die morsjorse wat ons dorpe bemors – soos een van die sms’e wat op dié bladsy geplaas is.Ons is…
Vra regering om dorp tot rampgebied te verklaar Dit is nie net die gate in al Oudtshoorn se strate wat pla en kopseer besorg nie, maar die hele infrastruktuur. Die…