Menings

Sms’e van lesers

■ Uiteindelik is die verkeersmotors met blou ligte – na vele klagtes – oral sigbaar in Oudtshoorn. Hoop die hoof van verkeer evalueer die verkeersmanne se daaglikse verslae ten einde…


Briewe van lesers

Mooiste kerkgebou in dorp in 1971 agv Groepsgebiedewet gesloop Bo: Die kerkgebou van die UCC (destydse Independente Kerk) op die hoek van Baron van Reede- en St Johnstraat wat in…


Briewe van lesers

Is werkoudit klaar? Ek wonder of die werkoudit van amptenare by die munisipaliteit al afgehandel is en of die poste wat nou geadverteer en selfs gevul word, op die orga­nogram…


Sms’e van lesers

■ Mens kry nie sulke lojaliteit, sulke toegewydheid oral nie! Jorina, jy gaan verseker baie gemis word by dr Glen Carlisle se dierekliniek! Spoedige beterskap toegewens! Baie dankie vir jou…


Briewe van lesers

Bravo! Dit was met groot dankbaarheid en waardering dat ek die voorbladberig in Die Hoorn van 17 Februa­rie kon lees.Baie dankie aan Afriforum en sy vrywillige werkers, asook OGI en…


Sms’e ban lesers

■ St Tropezhuurders, wanneer gaan julle leer om nie jul medehuurders te steur met partytjies wat tot drie soggens duur nie?■ In Oudtshoorn se strate ry daar deesdae meer munisipale…


Briewe van lesers

‘Kleurling/ coloured/ gemeng/mixed’ is vernederend In ’n opskrif in ’n dagblad is verlede week beweer PARC is van mening “bruin is vernederend’” as ’n manier om na mense te verwys….


Sms’e van lesers

■ In Tshwane word water en elektrisiteit afgesny waar dienste en erfbelasting agterstallig is. Oudtshoorn moet ook werk maak van hierdie saak. Die tyd van leeglêers is verby. ■ Baie…


Briewe van lesers

Cancellation of accommodation a taste of things to come? We all have read the articles in the paper about the swimming galas in Oudtshoorn moving to George, about the quality…