Menings

SMS’e van lesers

■ Goeiemiddag, ek was Vrydag in die dorp en was uiters geskok om te sien in watse treurige toestand die middedorp is! Papiere, wegdoenbare maskers, wegneemkos-verpakkings word net eenvoudig neergegooi!…

Lees Verder

Briewe van lesers

A need for a ‘madman’ Mr Mayor Now that the euphoria in some corners of Oudtshoorn has subsided and the dust settled, I as a son of Oudtshoorn by birth…


Sms’e van lesers

■ Groot respek vir Good. Dit is die enigste party wat by hul beginsel hou en nie in koalisie gaan bloot om posisies op die raad te bekom nie en…


Briewe van lesers

Geluk aan die nuwe raadslede Eerstens baie geluk aan al die nuwe raadslede; ek bedoel natuurlik diegene wat nog nie vantevore op die raad was nie – raadslede van alle…


Sms’e van lesers

■ Baie dankie vir uitstekende diens deur Melissa Arries by die Verkeersdepartement. Jy gee mense hoop! ■ Partye wat ’n koalisie vorm, sal almal verantwoordelik gehou word vir alle besluite…


Sms’e van lesers

■ Mag die winkels in Hoogstraat op Oudtshoorn so ’n groot lawaai opskop met die “musiek” wat oor die luidsprekers galm? – Petro, Oudtshoorn


Briewe van lesers

Dié drom is nie jou stortingsterrein EK verwys na ’n brief wat ek ’n jaar gelede in Die Hoorn geplaas het in verband met die storting van tuinvullis in die…


Briewe van lesers

Dink mooi voor jy jou kruisie trek BIETJIE meer as 20 jaar gelede het ek besluit om ’n raadslid te word. Hoekom? Ek het gevoel dat ek wil deel wees…


Sms’e van lesers

■ Kom stap op ’n Donderdag saam met my as ek die Herrie uitdeel van Rademeyerstraat tot Hof-straat, van Meyerstraat tot Parkweg en al die strate bokant Parkweg van Oosthuizenstraat…


Briewe van lesers

Wie het opdrag vir aanstelling gegee? DIE media wemel van berigte oor die Valke wat op die Oudtshoorn Munisipaliteit toegeslaan het en ’n senior amptenaar wat geskors is oor die…