Sms’e van lesers 11/04/2021 ■ Mag die winkels in Hoogstraat op Oudtshoorn so ’n groot lawaai opskop met die “musiek” wat oor die luidsprekers galm? – Petro, Oudtshoorn