Foto van die Week Die amarillas op Oudtshoorn is vanjaar besonder mooi, sê Higgo Jacobs van Oudtshoorn wat hierdie mooi foto van ’n amarilla uit sy tuin geneem het. 11/04/2021