Sms’e van lesers
โ Jy kry nie nog โn dorp met meer opportuniste in die bruin gemeenskap as Oudtshoorn nie. Kyk maar na die nuwe partytjies in aanloop tot die verkiesing met hul…
Lees Verderโ Jy kry nie nog โn dorp met meer opportuniste in die bruin gemeenskap as Oudtshoorn nie. Kyk maar na die nuwe partytjies in aanloop tot die verkiesing met hul…
Lees VerderBesluit oor oorde moet geprys word Almal wat nie deur โn politieke bril na ons munisipale raad kyk nie, sal met my saamstem dat hulle baie goed doen en verdien…
Vrae oor Oudtshoorn Baie dankie vir almal wat betrokke is by die opstel en uitgee van Die Hoorn. Ons kan nie wag vir die volgende een nie.Hier is so โn…
โ Ons wonder wat geword het van die munisipaliteit (raadslid Fourie) se be-loftes in Die Hoorn dat die rivier skoongemaak gaan word. In die rivier, agter Laerskool van Reede se…
Van der Riet- en Hoogstraat: Plante wat sig versper, U-draaie en vragmotors wat nie hul draai kry nieโฆ Die probleemkruising by Baron van Reede- en van der Rietstraat op Oudts-hoorn…
โ Ek wil asb van die bouers in De Rust vra: As jy jou sement meng op die teerpaaie voor ons huise maak dit skoon asb? Van ons hou ons…
โ Stryd om krag te koopToe ek Vrydag (16 April) by Bongulethu se munisipaliteitskantoor kom om krag te koop, toe is dit toe! Maandag die 19de toe is dit weer…
โ Sommige strate in Oudsthoorn wat herstel/herteer is, lyk baie netjies en professioneel gedoen. Baie dankie. โ Gesien, maar waardeer? Ek verwys na die mense wat daagliks ons pos by…
Moogeid kom van binne die grootste fout watmense maakis om mekaar te veroordeel as gevolg van diepersoon se voorkoms ons trek nie aan omdie strate te beรฏndruknie maar ons trek…
Noodsaaklike grondpad in swak toestand Ek verwys na die grondpad tussen De Rust en Middelplaas, geleรซ sowat 5 km aan die noordoostekant van De Rust.Die gebruik van hierdie pad is…