Sms’e van lesers

■ Sommige strate in Oudsthoorn wat herstel/herteer is, lyk baie netjies en professioneel gedoen. Baie dankie.

■ Gesien, maar waardeer? Ek verwys na die mense wat daagliks ons pos by ons huise aflewer, maak nie saak wat die weer nie. En dan werk hulle nog vir ’n maatskappy wat bankrot is! Baie dankie aan julle! Ons sê dit nie vir julle in julle gesigte nie, maar ons waardeer dit wat julle vir ons doen – ’n baie belangrike en onmisbare werk!