■ Ons wonder wat geword het van die munisipaliteit (raadslid Fourie) se be-loftes in Die Hoorn dat die rivier skoongemaak gaan word. In die rivier, agter Laerskool van Reede se sportterrein, is strukture opgerig waar daar uitgekamp word. Hoe lank moet ons wag voordat die beloftes dade word? Anna (Lees gerus die brief van die burgemeester elders op die bladsy. Die situasie rondom die Grobbelaarsrivier word daarin genoem. – Redakteur.)
Sms’e van lesers
