Briewe van lesers
Drie groot dankies Dit is reeds geruime tyd my voorneme om aan ons plaasÂlike koerante ’n versoek te rig vir ’n indiepte-ondersoek na die eindelose lang rye mense wat daagliks…
Lees VerderDrie groot dankies Dit is reeds geruime tyd my voorneme om aan ons plaasÂlike koerante ’n versoek te rig vir ’n indiepte-ondersoek na die eindelose lang rye mense wat daagliks…
Lees VerderDam is nodig Dankie dat die Wes-Kaapse provinsiale regering, Kannaland se uitgawes stopgesit het; na aanleiding van laas week se skrywes, want dis onnodige uitgawes vir ’n munisipaliteit wat R50…
Vir jare het Die Hoorn weekliks ’n redakteursbrief gepubliseer waarvoor Liesel le Roux as naaswenner en wenner bekroon is by Sanlam se landwye kompetisie vir die gemeenskapspers.Dié onderstaande redakteursbrief van…
Meeste maatreëls kom van owerhede Dit is nie my gewoonte om te reageer op briewe wat anoniem in die koerant beland nie, want as ’n persoon nie bereid is om…
â– Dit was die vorige burgemeester se verantwoordelikeid om toe te sien dat terwyl hy daar was, die Webber WentÂzel-verslag deur die raad bespreek word. Omdat hyself ook geïmpliseer word,…
â– Die sosiale media wemel van verÂtroulike inligting van die OudtsÂhoorn-raad wat oa fakture en tenderÂdokumenÂte insluit. Die munisipale bestuurder het nodig om intelligensie aan te stel om vas te…
Sidder oor geen stopteken by dié besige hoek Ek sluit graag aan by die brief van T Ungerer (Skoon Oudtshoorn) in Die Hoorn van 3 Desember 2020.Aangesien van my familie…
Die Hoorn hoop dat die talle skrywes van mense die afgelope weke oor bejaardes, Covid-19 en aftreeoorde/oueÂtehuise in ons koerant, tot nadenke by almal sal lei oor hoe ons bejaardes…
Reaksie op skrywes oor oorde en pandemies Met verwysing na mnr Deon Haasbroek se skrywe van 26 November rakende dr Wessel Vermeulen se artikel van 5 November.Rakende die volgende: “Skielik,…
Oorde tree met empatie op Met verwysing na die artikel van dr Vermeulen in Die Hoorn van 5 November 2020 die volgende:• Daar word verwys na die onmenslike, onregverdige en…