Menings

Sms’e van lesers

â–  Dié foto wat Vrydag (9 Oktober) by die Queen’s Mall op Oudtshoorn geneem is, is aan Die Hoorn gestuur – ’n dag nadat ’n lesersbrief verskyn het oor die…

Lees Verder

Briewe

Geskok oor toue by lisensiekantoor Ek moes onlangs my motor se jaarlikse lisensie heruitneem en sit toe met al my bewysstukke en geld af na die kantoor by die vliegveld.Tot…


Briewe van lesers

Waarskuwing oor plaaslike regering Soos met elke vorige plaaslike verkiesing, gebeur dit weer dat die mense hulleself posisioneer om as kandidate te staan. In hul poging om gewild te wees,…


Sms’e van lesers

Aan die Oudtshoorn Munisipaliteit: Hoe lank moet ons nou nog wag vir die munisipaliteit om met padwerk te begin by die Rust en Vrede Waterval? Dis nou al die derde…


Briewe van lesers

Welgedaan, Verkeersafdeling In die tyd wat ons leef, is daar min dinge wat ons daagliks positief stem, maar vandag het ek darem iets positiefs om oor te skryf.Ek het vandag…


Sms’e van lesers

â–  Namens die inwoners van Mel­villestraat 61 en 63 wil ons die wer­kers van die Oudtshoorn Munisi­paliteit bedank vir die spoedige herstel van die elektriese drade! Ons het groot waardering…


Briewe

Bruinmense net swart as dit media pas! Christo van der Rheede is op 18 September 2020 aangestel as die nuwe uitvoerende direkteur van AgriSA. Op Business Day en Food for…


Sms’e van lesers

â–  Oudtshoornites, take a walk in the veld on the way to the reservoir. The veld flowers are so beautiful! Enjoy! If you snooze, you will lose. Bernard Herman â– …


Briewe van lesers

Niemand kan onbeperk ‘eensame opsluiting’ hanteer Ek glo ek praat namens baie familie­lede met geliefdes in ouetehuise.Almal van ons het die afgelope tyd inperkingsangs ervaar. Hoeveel te meer ons oumensies…


Die virus het 2020 totaal verander

Die datum 11/9 verlede week het my herinner aan die lugaanval op die Amerikaanse twin towers, maar veral aan hoe ’n nasie en spesifiek die naasbestaandes van geliefdes so ’n…