■ Namens die inwoners van Melvillestraat 61 en 63 wil ons die werkers van die Oudtshoorn Munisipaliteit bedank vir die spoedige herstel van die elektriese drade! Ons het groot waardering daarvoor!
■ Die deelname van inwoners van dwarsoor Oudtshoorn – oud en jonk – aan die Jerusalema-uitdaging was inspirerend. Dit wys ons kan saam-werk en gee hoop vir die toekoms.
