Sms’e van lesers

■ Oudtshoornites, take a walk in the veld on the way to the reservoir. The veld flowers are so beautiful! Enjoy! If you snooze, you will lose. Bernard Herman

■ Ons wil Charmaine en haar span van die munisipaliteit hartlik bedank vir hul hulp met die oopmaak van ’n verstopte drein by ons huis! Dit was flinke diens! Ons waardeer dit opreg! Mnr en me Saayman

■ Ons hoor daar is ’n nuwe restaurant met ’n nuwe chef by Rosenhof op Oudtshoorn waar Oudtshoorniete en besoekers aan die dorp kan gaan eet.