Sms’e van lesers
â– Ek vra vir die mense op Die Kanaal: ek vra julle mooi – gebruik jul medikasie, want ek het vanoggend ’n klomp spuitnaalde gevat by ’n groep kinders en…
Lees Verderâ– Ek vra vir die mense op Die Kanaal: ek vra julle mooi – gebruik jul medikasie, want ek het vanoggend ’n klomp spuitnaalde gevat by ’n groep kinders en…
Lees VerderWetstoepassers, SAPD moet geen genade betoon aan vandale Ek verwys graag na die berig Vandalisme op Oudtshoorn kos munisipaliteit duisende in Die Hoorn van 18 Maart 2021.Dit is tyd dat…
Lek van inligting: Stop dié dislojale amptenare Die uitlek van vertroulike inligting voorÂdat dit deur die raad bespreek is, is ’n algemene verskynsel by die OudtsÂhoorn Munisipaliteit.Dit is ook die…
Die Oudtshoorn Munisipaliteit het in antwoord op ’n vraag van Johan Wagener in ’n brief aan Die Hoorn op 25 Februarie 2021 of stakende vullisverwyderingswerkers betaling ontvang tydens die staking…
â– Wat ’n skande dat staatsamptenare voortgaan om net meer geld en meer voordele te eis, terwyl die land en ander inwoners ten gronde gaan as gevolg van moeilike ekonomiese…
THYS Goliath (65), bekende blokman van De Lange Slagtery in Uniestraat Oudtshoorn, het op 6 Februarie vanjaar na 50 jaar in die bedryf die tuig neergelê.Goliath sê hy het as…
Laerskool Wesbank, julle is baie oulik om julle leerders toe te laat om plakkies te dra by hul rokke.Wens ander skole wil dit ook doen.
Onverdraagsame polisiebeampte Op Maandag 22 Februarie 2021 omstreeks 14:20 wou ek dokumente by die Bridgton Polisiekantoor laat sertifiseer en wou ook graag ’n werkloosheidverklaring hê. Ek en my vrou het…
Depressietronk ek is lelikek wonder ofjy weet dat dit nie maklik is omsaam met negatiewegedagtes rond teloop met ’n glimlagop jou gesig om al die vraete vermy en omdatjy dink…
Mnr die Burgemeester van die Groter Oudtshoorn, die Sassa-uitbetalings gaan nog erger raak in Oudtshoorn noudat De Rust se poskantoor gesluit is. Groete, Maria, De Rust(Soos Die Hoorn onlangs berig…