Briewe van lesers

Die Oudtshoorn Munisipaliteit het in antwoord op ’n vraag van Johan Wagener in ’n brief aan Die Hoorn op 25 Februarie 2021 of stakende vullisverwyderingswerkers betaling ontvang tydens die staking aangedui dat die munisipaliteit die beleid van “no work, no pay” volg en stakende werkers dus nie betaal word nie.