Sms’e van lesers

Foto bo: So word hier daagliks kanne en kanne water by ’n brandblusser op Oudtshoorn getap terwyl ons waterbeperking het. Dit gaan na bewering vir die was van voertuie.

Foto bo en onder: Na aanleiding van die berig oor die verval van infrastruktuur in Kannaland, hier is foto’s van die swembaddens in Calitzdorp bo ) en Ladismith (onder).