Foto van die Week Die helder volmaan van die vorige naweek oor Oudtshoorn - deur die lens van Charlie Nunn. Dié spesifieke volmaan het in Suid-Afrika as die oesmaan bekend gestaan. 03/11/2021