Sms’e van lesers

■ Wat ’n skande dat staatsamptenare voortgaan om net meer geld en meer voordele te eis, terwyl die land en ander inwoners ten gronde gaan as gevolg van moeilike ekonomiese tye en werkloosheid.

■ Dankie aan diegene wat nie net terugsit en kritiseer nie maar opstaan en help. Opstaan maak ’n groter verskil as terugsit…