Sms’e van lesers

■ Pragtig, dr Wessel, jy is ’n dokter wat deur baie inwoners van Oudtshoorn hoog geag word. Ons salueer jou! Marie

■ Daar is niks op Oudtshoorn, en in die res van Suid-Afrika, wat soveel maande en soms jare se beplanning verg as om ’n slaggat te herstel nie…