Hof

3 jaar vir diefstal van stoof, ketel, foon

Deur Garnett Wicomb ’N VROU van De Rust wat aan huisbraak en diefstal skuldig bevind is, is in die Oudtshoorn Streekhof drie jaar tronkstraf opgelê. Gersha Linnert van Blomnek is…



25 jaar vir man skuldig op verkragting

Deur Ilze-Mari Gründling ’N 24-JARIGE man van Nissenville in Ladismith het is einde Augustus in die rondgaande streekhof in Ladismith tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is…


Aansoek na Hooggeregshof in Montana-saak

• Vonke spat oor beweerde onreëlmatighede  Deur Garnett Wicomb DIE regsverteenwoordiger van ’n vrou wat van die diefstal van meer as R500 000 aan­gekla word, gaan die Hooggeregshof nader met…



‘Takkelosie’ in hof vir huisbraak

Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man van Bridgton wat as Tak­kelosie bekend staan, is in die Oudts­hoorn Streekhof tot 5 September uitgestel. Pedro Fortuin, ook bekend as “Boyz” van…


Boekhouer weer September in hof

Deur Garnett Wicomb DIE hofsaak teen Emmerentia Weyngardt, ’n voormalige boekhouer van die Montana Gastehuis in Schoemanshoek, word op 11, 12 en 13 September in die Oudtshoorn Streekhof hervat. Weyngardt…



Sakeman Desember voor

Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van ’n sakeman van Oudtshoorn wat tereg staan op ver­skeie aanklagte van verkragting, is Maandag weer ’n keer in die Oudts­hoorn Streekhof uitgestel. Die keer…