‘Dr Eve’ komende Dinsdag weer voor
Deur Ilze-Mari Gründling DIE saak teen ’n Ugandiese kruiedokter wat daarvan aangekla word dat sy ’n vrou van Oudtshoorn uit R40 000 bedrieg het, is tot Dinsdag (17 Oktober) uitgestel…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling DIE saak teen ’n Ugandiese kruiedokter wat daarvan aangekla word dat sy ’n vrou van Oudtshoorn uit R40 000 bedrieg het, is tot Dinsdag (17 Oktober) uitgestel…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb DIE uitspraak in ’n moordsaak teen ’n man van Oudtshoorn wat al byna drie jaar in aanhouding is, Melvin Stander (52), word op 18 Oktober in die…
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen twee broers van Lesotho wat buite Prins Albert met dagga ter waarde van R239 000 in hul besit vasgetrek is, is in die Oudtshoorn…
Deur Garnett Wicomb ‘n Nuwe verhoordatum vir ‘n skoolhoof wat van verkragting aangekla word, is Maandag in die Oudtshoorn Streekhof bepaal. Die saak teen die 54-jarige hoof van ‘n primêre…
Man voor vir moord van 16-jarige Deidri Opperman van De Rust Deur Garnett Wicomb FAMILIELEDE van die vermoorde Deidré Opperman (16) en gemeenskapslede van Blomnek, De Rust, het Dinsdagoggend ’n…
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n egpaar van Oudtshoorn wat tereg staan op 68 klagtes van bedrog waarby miljoene rande betrokke is, is in die Oudtshoorn Streekhof vir verdere…
Deur Garnett Wicomb ’N MAN van Nelsrivier naby De Rust wat ’n sesjarige kind met ’n klip raakgegooi het, is in die Oudtshoorn Streekhof ’n opgeskorte vonnis opgelê en onder huisarres…
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen die voormalige hoofbestuurder van Kango Wyne op Oudtshoorn, Johan Brits, wat op 23 klagtes van bedrog en twee van die oortreding van die wet…
Deur Garnett Wicomb BORGTOG van R500 met streng voorwaardes is gisteroggend in die Oudtshoorn Landdroshof toegestaan aan ’n vrou wat van die moord op haar seun aangekla word. Die saak…
Deur Garnett Wicomb DAAR is geen bewyse dat geld aan die beskuldigde oorhandig is nie, sê die regsverteenwoordiger van ’n verkeersbeampte wat tereg staan op klagtes dat hy toetse vir…