Tronkstraf vir vyf pale
Deur Garnett Wicomb TWEE mans van Dysselsdorp wat vyf houtpale van ’n opkomende boer gesteel het, is Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof tronkstraf opgelê. Bernard Damons (22) en David Jacobs…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb TWEE mans van Dysselsdorp wat vyf houtpale van ’n opkomende boer gesteel het, is Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof tronkstraf opgelê. Bernard Damons (22) en David Jacobs…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb ’N BEJAARDE winkeleienaar van Stolsvlakte wat na bewering ernstig deur twee mans aangerand en beroof is, is volgens sy vrou te siek om teen die beskuldigdes te kom…
• Hofsake: Aanvalle op bejaardes Deur Garnett Wicomb “DIT is nie in belang van geregtigheid dat borgtog toegestaan word nie,” het landdros Roelf Konstabel Maandag in die Oudtshoorn Landdroshof gesê…
Slagoffer nog in rolstoel Deur Garnett Wicomb DIE saak teen Enver Campher wat na bewering die ma van sy kind vir twee dae toegesluit, gemartel en ernstig aangerand het, is…
Deur Ilze-Mari Gründling DIE man wat van poging tot moord aangekla word nadat hy na bewering die 31-jarige Natasha Mei in die huis van sy suster in Bongolethu aangehou en…
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen twee senior weermagoffisiere wat tereg staan op klagtes van intimidasie, dat hulle die Oudtshoorn Polisiekantoor wou laat opblaas en die polisie in die uitvoering…
Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van Andrew Meintjies (52), ’n verkeersbeampte van Prins Albert wat na bewering toetse vir leerlingrybewyse gemanipuleer en rybewyse in ruil vir betaling uitgereik het, is…
Deur Ilze-Mari Gründling DIE Ugandiese kruiedokter wat onder meer daarvan aangekla word dat sy ’n vrou van Oudtshoorn uit R40 000 bedrieg het, moet op 2 November weer in die…
Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n saak van dronkbestuur teen die bestuurder van ’n bus vol toeriste wat die Klein Karoo besoek het. Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N FINANSIËLE klerk in diens van die Departement van Vervoer op Oudtshoorn wat van bedrog aangekla is, is Woensdag (27 September) in die Oudtshoorn streekhof ses jaar…