Hof

Moordsaak teen Stander wag

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man (42) van Oudts­hoorn wat reeds langer as twee jaar in aanhouding is op ’n moordklag, is Dinsdag in die Oudtshoorn Streekhof vir…

Lees Verder

Hof stop oorplasing van sersant na landdroskantoor

• Regter tik polisiehoof oor vingers ’N POLISIEBEAMPTE van Oudtshoorn, sers Armand Gerber, het verlede week ’n arbeidshofsaak teen sy werkgewer gewen nadat sy vakbond, Soli­dariteit, namens hom aansoek gedoen het vir…


Derde regsman onttrek

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man van Ladismith wat van moord, verkragting en verbreking van ’n beskermingsbevel aangekla word, moes Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof weer ’n keer…


Borgaansoek in R3,6miljoen se tiksaak môre voor

Deur Ilze-Mari Gündling ’N NIGERIESE man wat met R3,6 miljoen se tik op die George-pad net buite Oudtshoorn betrap is, se borgaansoek word môre, 11 Augustus, in die Oudtshoorn Landdroshof aangehoor….




Nigeriër: aansoek vir borg uitgestel

• Tiksaak van R3,6miljoen Ilze-Mari Gündling DIE Nigeriër wat met R3,6 miljoen se tik op die George-pad net buite Oudtshoorn deur die polisie betrap is, se borgaansoek is Dinsdag in…


Man vry nadat hy met knopkierie slaan

Deur Garnett Wicomb ’N Man (26) van Calitzdorp wat ’n vriend met ’n knopkierie oor die kop geslaan het, is in die Oudts­hoorn Streekhof vrygespreek omdat staatsgetuies verskillende weergawes van…


Mans wil hulleself in hof verdedig

• Diefstal en huisbraakaanklagte: Deur Garnett Wicomb DIE saak teen twee mans van De Rust wat op drie aanklagte van huisbraak met die opset om te steel en diefstal teregstaan,…


Bestialiteitsaak van hofrol verwyder

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man van Smartie Town op Oudts­­­hoorn wat van bestialiteit aangekla is, is in die Oudtshoorn Landdroshof van die hofrol verwyder nadat die staat…