Wat beteken goeie kliëntediens vir jou?
Wat beteken goeie kliëntediens vir jou? Word dit ervaar in die vriendelikheid waarmee jy bedien word? Of lê dit in die spoed waarmee ’n taak afgehandel word?Hoe dit ookal sy,…
Lees VerderWat beteken goeie kliëntediens vir jou? Word dit ervaar in die vriendelikheid waarmee jy bedien word? Of lê dit in die spoed waarmee ’n taak afgehandel word?Hoe dit ookal sy,…
Lees VerderDIT is die jaar 1973 – 49 jaar gelede om presies te wees. Om perspektief daaraan te gee – dit is die jaar waarin sakeman en ruimtevaarder Mark Shuttleworth, die…
SONBROERS het ‘n unieke geleentheid in die Afrika-sonkrag en hibriede-energiebedryf geïdentifiseer. Hulle bied uitgebreide en buitengewone verkoops- en projekbestuursdienste wat hul kliënte in hul beste belange ondersteun. Hulle kan ook…
Die foto wys hoe uie bespuit word vroegoggend op n glashelder Klein Karoooggend. Daar word van blaarvoeding tot plaagbeheermiddels to toegedien. Soms werk dae nie so lekker uit soos beplan…
Ek het vanmôre weer diep nagedink oor twee belangrike spreekwoorde: Jy kan die hond nie die blaf belet nie, menende, jy kan die mens nie belet om te praat nie.Die…
ALMAL kan saamstem dat die somer waarlik hier is en daarmee saam kom nie net die erge Klein Karoo-hitte nie, maar ook die plaaslike somervrugteseisoen. By vele plase kan jy…
Met die toemaak van die landelike skole rondom Oudtshoorn en sy onmiddellike omgewing deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD), het gebiede rondom hierdie instansies dramaties agteruitgegaan.Nie net is die skole permanent…
SJEF Tiaan van Greunen, seun van Hennie van Greunen en Natashia Smith van Greunen, het in 2008 by Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn gematrikuleer en die afgelope 12 jaar die kulinêre leer…
Ons is een Oktober, soos baie kere tevore, Pretoria toe. Alhoewel ons al lank in die Klein Karoo woon, is ons wortels daar bo heel verstaanbaar maar nog diep in…
Ek het vanmôre diep gedink oor die woord verwyt, dit is mos wanneer jy iemand berispend op ’n fout wys – of wanneer jy iemand sy foute verwyt. Byvoorbeeld: ’n…