Ontdek die plaasrestaurante van die Klein Karoo!
EEN van die lekkerste dinge daarvan om in die Klein Karoo te woon is die pragtige plase wat die dorpe omring. En op baie van hierdie plase is verruklike restaurante…
Lees VerderEEN van die lekkerste dinge daarvan om in die Klein Karoo te woon is die pragtige plase wat die dorpe omring. En op baie van hierdie plase is verruklike restaurante…
Lees VerderEk wil julle graag inlig oor die storie, wat ek jare gelede by ant Minah Bron van Spikkelfontein gehoor het.“Antie Minah,” het my ma altyd gesê, “is ’n Israeliet sonder…
DIE jagskoue in die VSA is maar ’n uitmergelende besigheid as jy daar gaan uitstal en jou jagsafari’s bemark – om van duur nie eers te praat nie! Vroeg elke…
HY het deels op Oudtshoorn grootgeword. Deesdae is dié voormalige Oudtshoorniet, Rudi Stroebel (44), ’n sjef van formaat wat in Los Angeles in die VSA woon en die afgelope ses…
LAASWEEK het ons na die maak van vars pasta gekyk. Hierdie week berei ons klein pasta-beursies (ravioli), gevul met ’n knoffelslak, voor.Eenvoudig bedien met ’n sprinkeling van goeie olyfolie en…
PASTA bly een van die wêreld se mees toeganklike disse. Byna elke land het sy eie unieke weergawe van hierdie goedkoop en gewilde stapel-voedsel.In Duitsland en Hongarye eet hulle spätzle….
Deur Johan StrasheimDaar is die storie van die jong rekenmeester wat in die raadsaal ingestap het om ’n aanbieding te doen toe een van die oumanne hom op en af…
Poem Mooney skryf oor dinge wat sy hart laat huil: verval, weerstand teen inenting, en die komende verkiesing waar ons, die stemvee, nugter sal moet stem. Ek het vanmôre met…
Mosambiek se lekker 2M-bier. In die wildernis is elke dag dieselfde.Sonder die moderne wêreld met TV en selfone om jou heeltyd te oorlaai met ongevraagde inligting, is elke dag letterlik…
Oom Jannie Lategan in een van sy uielanderye. Foto: Dirkie Lategan Oom Jannie Lategan. Foto: Ilse Jordan Dinge gaan maar deurmekaar deesdae. So kry ek die nuus dat Oom Jannie…