Poem onthou die peperboom in Oxfordstraat
Deur Poem Mooney Ek het verlede week in Oxfordstraat afgestap. Gewens ek was ’n skilder, dan sou ek die straat kon inklee, met mense en met huise.Ek sou ook graag…
Lees VerderDeur Poem Mooney Ek het verlede week in Oxfordstraat afgestap. Gewens ek was ’n skilder, dan sou ek die straat kon inklee, met mense en met huise.Ek sou ook graag…
Lees VerderDIE koel weer en rokerige wasigheid so tipies vroeg-winter bring elke jaar baie herinneringe by my terug. Dit is wanneer ons altyd gaan “kamp oopmaak” het in Mosambiek. Die jaarlikse…
Loftus Versfeld in Pretoria – nou die tuiste van die Blou Bulle. Die groot rugbystadion was vir so lank as wat ek kan onthou die tuiste van die destydse Noord-Transvaal…
EK is bevoorreg om ’n reuse studeerkamer te hê. Ek sit vanaand en kyk na die goed wat ek hier om my het wat oor die jare versamel is. Ons…
Suid-Afrika het ’n geskiedenis van vele merkwaardige gebeurtenisse. Met die herdenking van ons 27ste verjaarsdag is dit tyd vir nabetragting. Dan dink ek aan die die veelbewoë geskiedenis en die…
’n Klein stukkie van die meestal ongerepte 2,500km Mosambiekse kuslyn. ’n Vlug al langs die kus af is ’n spesiale ervaring. Foto: Johan Strasheim Mosambiek was die laaste tyd baie…
Dit was middel Februarie en omdat die voëls so lastig was, het Oupa daarop aangedring dat ons al die druiwe so gou as moontlik afsny. Oupa was baie trots op…
Booi Konstabel (met die ligte baadjie) hou trots ’n sertifikaat vas vir voortreflike uiesaadproduksie. Saam met hom is Johannes Fortuin, Frans Everts, Malcolm van Wyngaardt en Daniël Fortuin. Foto verskaf…
Deon Bosman skryf oor matriekuitslae en die toekoms Ek sien hoe my pêlle met trots verkondig dat hulle kinders matriek geslaag het… Vir baie van hulle lê nog ’n paar…
“Om nuwe grond te ploeg en dit dan net so te laat lê sonder om te besaai was nog altyd vir my ’n raaisel,” het Pa gesê terwyl hy sy…