Rubrieke

Die voëlgesin

Ek sien net hoe die voëls in die sonsondergang in vlieg, en dink :”Hoe lieflik is dit nie, Ouma?”Vir jare was my ouma lief vir voëls. Ek onthou toe ek…


Kortverhaal: Lemoensap

Lemoensap? Waarom sou hy vanoggend lemoensap in sy yskas hê? Hy maak die yskas deur toe en loer oor sy skouer. Hy hoor hoe die stort se kraan oopgedraai word….


Moenie bang wees nie…

Dit was weer een van my worsteldae. Ousie Roeslyn het vroegmôre kom kuier. Ons het koffie gedrink terwyl sy, Ousie, my byna onkant gevang het met een van die opvoedingsdebatte.“Gert,”…


Kortverhaal: Slim

Sy veldskoen haak aan die sementblok wat skuins oor die sypaadjie hang. Waarom dra hy veldskoene in die stad? Het hierdie land dan so gevaarlik geword? Waarom is hy enigsins…


Die kunsmatigheid van die lewe

Ek het hier op die vooraand van die Nuwejaar met Ousie Roeslyn op ons voorstoep gesit en praat oor ons mense en die toekoms. Ons het gepraat oor hoe kunsmatig…


Die waarheid het nie katnaels nie

Ek het vanmôre vroeg met Ousie Roeslyn gepraat. Ek het vir haar gesê dit is ’n moeilike bul wat ek vanmôre aan die horings wil gryp.“Hier, Ousie,” het ek gesê…