Rubrieke

Koffie by Wynand Claassen

Ek hou stil met die klein huurmotortjie voor die statige, groot gastehuis in Brooklyn, Pretoria. Brooklyn met sy pragtige lanings groot, ou Jakarandabome wat in Oktober ’n natuurlike skouspel is…

Lees Verder

Geheuefoto’s van ’n nommerplaat

My vrou en ek het so ongeveer twee weke gelede op die Checkers kliënteparkeerterrein in ons motor gesit en bak in die vroeë oggend wintersonnetjie.Ek het ewe skielik ’n kalm…



Kortverhaal: Afdraai

Deur Johnny Malgas… en ek is jammer.Ek weet nie hoe dit ooit moontlik sal wees dat jy my sal vergewe nie, maar ek moes net vir jou sê kry my…



Ons Ellakind

Deur Johan StrasheimDit is iewers in November 2016. Romana en ek is op pad dorp toe een Saterdagoggend toe my selfoon lui. Dit is Derick.“Hallo Derick, hoe lyk dinge?” “More…


Oudtshoorn se spogplek

NOG een van die kosbare geboue uit die volstruisveerjare, wat helaas verlore gegaan het, was die indrukwekkende Imperial Hotel wat op die hoek van Hoogstraat en St Johnstraat gestaan het…



Kortverhaal: Watergraf

Die klop teen die deur laat hom vir ’n oomblik opkyk.Hy sien die beweging van lig onder die deur.Stofstrepe spartel in sy rigting.Hy kyk terug na die vergeelde bladsy in…