Rubrieke


’n Ongewone Saterdagoggend

Ek is geseën met ’n wonderlike en interessante vliegloopbaan. Daar is ouens wat nie daarvan hou om alleen te vlieg nie, maar ek was gek daaroor! Ek het baie, baie…


Kingdom News: Jesus is regtig genoeg

’n Tyd gelede het ek ’n preekreeks uit die boek Kolossense gedoen. Ek het besef dat baie Christene tans met presies dieselfde teologiese probleem sit waarmee hierdie Christene in Kolosse…




’n Man van faam

Die beurtkrag het ’n ongemaklike manier om jou van jou beker vroeë oggendkoffie te beroof, maar dit kan jou nie die vreugde van ’n vroeë oggend gesprek beroof nie.Ek het…


Kortverhaal: Rooi

Die vibrasie van die selfoon in sy broeksak laat hom koud. Hy mik-mik na die skerm.Hy herken nie die nommer nie. Hy laat dit aanhou lui en lui.Dan kom die…



Ou Pieterse se skoorsteen

Teen die tyd dat die polisie met ou Ragel opdaag, is oubaas Pieterse skoonveld.Duidelik het hy met sy fiets in die pad geval toe hy besef het dat ou Ragel…