Rubrieke

Kieter & Kat: ’n Kat in die sak…

Iets waarmee mens later ontevrede is, of mee opgeskeep sit – waarskynlik na aanleiding van ’n geval waartydens iemand sonder nadere ondersoek ’n sak wat ’n haas sou bevat, gekoop…



Kortverhaal: Afspraak

Hy kyk homself stip in die oë terwyl die wasem van die spieël verdwyn. Die water klou vir oulaas aan sy vel voor dit oor sy wang, teen sy nek…



Oom Olifant jou reuse dier…

Ons dogter Esedra het van kleintyd af al ’n sterk aanleg vir taal, spelling en enige iets met betrekking tot spraak en kommunikasie gehad. Geen wonder dat sy later as…



Kingdom News: Dag vir dag

²⁵ DAAROM sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe – wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam – wat julle…


Geld moet rol…

Dit moet spandeer word. Ek het vanmôre met ’n vreemde nuk in my kombuis rondgedwaal. Die grimmigheid wat my so onderstebo gehad het, was die ontydige gekuier van Ousie Roeslyn…