Rubrieke


Waarom praat die owerhede nooit?

Ek het vanmôre vroeg wakker geskrik en soos gewoonlik die ketel aangeskakel met die doel om vir Ousie Roeslyn koffie te maak. Ek het vir ons elkeen ’n kaas en…



Kortverhaal: Gif

Dit walg hom. Hy voel die naarheid in hom opdam soos hy teen die geslote deur staan en hamer.Sy kneukels bloei. Sy mondhoeke is stukkend.Maak oop! Maak oop hierdie verduiwelse…



Die meermin-legende van Meiringspoort

Hoewel daar baie stories is van reisigers wat vasgekeer is in die poort, pieknieks tydens nuwejaar of luiperds wat geskiet en doodgemaak is, roer niks die verbeelding soveel as die…


Dit bly maar swaar…

Dit bly maar swaar om iemand te groet wat vir so lank deel van jou lewe en so naby aan jou was.My skoonpa, dr Louis Nel, is laasweek oorlede na…



Ter wille van die vrede

EK was baie bly toe die huurmotor voor my tuinhekkie stop en ousie Roeslyn, kiertsregop sien uitklim.Terwyl die agterryer ousie se bagasie aflaai, het ek my woonhuis binnegestap en die…