Rubrieke

Kieter & Kat

Katjie van die baan, die voorbok/leier. Nederlandse betekenis: die kat wat sonder vrees oor die groot pad loop.Hierdie week is Kieter en Kat weer lekker besig met kattekwaad. Nie net…

Lees Verder

Braai en hout

Daar is twee groepe braaiers – dié wat roosters skoonbrand en dié wat hulle was. Ek brand nog altyd my roosters skoon, al verkort dit die rooster se lewe ietwat….



Die eie belang skree!

Ek was besig om die muisvoëls te verjaag uit die moerbeiboom in my voortuin. Die ellendige skadeberokkende vaal voëls met die lang sterte en die manhaftige kuifkoppe, steurende vrugtevreter wat…



Glenara, die laaste volstruispaleis

Die vierde en laaste volstruispaleis wat geval het was Glenara, in Oudtshoorn.En ek moet bely dat ek bitter min daarvan weet. Om die een of ander rede is die geskiedenis…


Kingdom News: Wie is ek?

Dee Henderson skryf in haar boek Full Disclosure: “Names are important… “The Name for God the Father is an easy concept to grasp, and Jesus, the Son. God the Holy…



Nie deur krag of eie mag nie

DAAROM het hy vir my gesê: “Dit is die woord van die Here aan Serubbabel: ‘Nie deur krag of deur mag nie, maar deur my Gees, sê die Here, die…