My stem is die waarborg – Ek het seggingskap!
Ek het vroeg vanmôre wakker geraak met ’n storie wat ouma Griet vertel het. Ouma Griet was ’n Willemse en die Willemses van Prins Albert was bobaas storievertellers. Die storie…
Lees VerderEk het vroeg vanmôre wakker geraak met ’n storie wat ouma Griet vertel het. Ouma Griet was ’n Willemse en die Willemses van Prins Albert was bobaas storievertellers. Die storie…
Lees VerderPsalm 23 is geleë tussen Psalm 22, wat Jesus in ’n toestand van lyding uitbeeld, en Psalm 24, wat Hom as ’n heerser voorstel. In Psalm 23 word Jesus uitgebeeld…
Ek wonder soms of mens van nature positief of negatief is en of jy vir die een of die ander kan besluit. Soos Gawie wat jare gelede vir ’n vriend…
During Sunday’s sermon, Pastor Andre Nel from Kingdom Culture, in Oudtshoorn mentioned the verse, Ps 23:5, ‘You anoint my head with oil, my cup overflows”.It was not that I do…
So ’n jaar of twee gelede het saadboere in die Klein Karoo ernstige probleme met bestuiwing gehad terwyl die probleem daardie rondte nie by die bye was nie. Ek staan…
Fear is a universal human emotion that has the power to grip our hearts and minds, affecting our decisions, relationships, and overall well-being.Throughout history, fear has been a driving force…
Soos wat dit die gewoonte was, het ek en Ousie Roeslyn op die agterstoep gesit en koffie drink. Ek was die afgelope twee weke op Prins Albert, en ek het…
Die koperslang (Num 21:4-9)Om by die gebied van Edom verby te kom, het die Israeliete van Horberg af in die rigting van die Rietsee getrek. Op pad daarheen het die…
Leraars van Oudtshoorn gesels oor hulle persoonlike ervarings en die betekenis van Paasfees The Hope of Easter Before the creation of the world, God’s love for us was already evident….
EK weet nie van julle nie, maar vir my is dit die afgelope twee weke heerlik om deur die dorp te ry en die gewerskaf en voorbereiding vir die KKNK…