Rubrieke


Die gate in ons strate

’n Gesprek sonder benadeling van regte Ek het die stoeplig aangeskakel toe ek die tuinhek hoor toeklap. Die gesing van die koffieketel, saam met die klank van die deurklok en…



Koud

Dis koud. Dit kon netsowel gesneeu het. Maar dit was te koud daarvoor. Die ruite van die motors wat buite moes deurnag, is kliphard gevries. Die punt van sy neus…



Hollywood uit ’n ander hoek

3 Februarie 2011. ’n Pragtige dag. Ek het sopas twee dae opleiding ontvang oor allerlei veiligheidsaspekte van Robinson helikopters by hulle fabriek by die Zamperini Lughawe in Torrance, Kalifornië.Na die…


Moenie die Here vergeet nie

1 “Jy moet elke gebod wat ek jou vandag gee, gehoorsaam en daarvolgens lewe. Dan sal jy bly lewe, baie word, die land ingaan en dit in besit neem soos…


Wiele draai altyd

As daar nou een waarheid is, is dit dat niks ooit onbepaald kan aangaan nie en dat die onwaarskynlike dikwels vinniger gebeur as wat verwag word.Die land se verkiesing het…