Rubrieke

Porra plathoender

Sondag noenmaal. Vandag is dit ‘n “flatty”, gemarineer in ‘n knoffel en rooiwynsous oor die kole gebraai. Die kole is nie sommer hierjy kole nie. Dis hardekool. Die ware Jakob…




Tekens en voorspellings

Ek en Ousie Roeslyn het gepraat oor die milde reën wat die afgelope naweek uitgesak het oor ons pragtige dorp, Oudtshoorn.Elkeen met ’n stomende koppie moerkoffie, het ons in verwondering…


Ooms

So sit ek en bekyk hulle. Elke oggend. Vir die afgelope 9 jaar. Skouer aan skouer. Hondjie aan die leiband wat so trek-trek snuffel teen als wat regop staan. Hulle…