Kingdom News: Ten signs of a religious spirit

Bo: Theo Burmeister van Shofar, Oudtshoorn, saam met sy vrou, Janine, en hulle twee oulike kinders, Johannes en Beth. Foto verskaf
  1. People judge other people by their appearance
    God judges us by our heart but man judges by outward appearance (1 Samuel 16:7). I have heard of many churches where young people have not felt welcome or have even been condemned by church leadership because they had a tattoo, a nose ring, or were dressed in a certain way. (In legalistic churches men had to wear a suit and tie to attend church, and ladies were not allowed to wear makeup, pants or cut their hair.) Although I believe mature believers should dress modestly, we especially need to allow visitors to come as they are, and all believers should dress as they feel comfortable (with moderation). Legalistic churches that forbid folks to attend services because of their attire have exhibited one of the signs of having a religious spirit.
  2. People try to earn God’s love and salvation
    Since religion in this article refers to a man-made effort to please God, the motivation behind those in this category has to do with following certain rules and regulations regarding the outward man, to be in right standing with God. This is a clear violation of passages that teach us that we are saved by grace and not by our own works (Ephe-sians 2:8-9).
  3. People try to conform to outward holiness without inward transformation
    The Scriptures teach us that God is more concerned with cleansing the inward man (Psalm 51:6) than our outward conformity to rules and regulations. Those that only have a form of godliness without inward transformation deny His power (2 Timothy 3: 5). Jesus strongly rebuked those who merely attempted to cleanse the outer man without allowing God to deal with the heart (Read Matthew 23). In my experience I have observed that very religious people usually have sinful habit patterns that eventually manifest because they don’t allow God to change their inner being. The more we attempt to follow God merely by the letter of the law, the more it will incite our sinful tendencies (Romans 7:7-25).
  4. People are always critical of how other people walk with God
    I have noticed that the more religious a person is, the more critical they are of other believers and ministers. Since they are so hard on themselves (religious people generally don’t understand grace and walking in self-condemnation), they are also equally hard on other people.
  5. Christian relationships are based only on ministry activities
    Religious people are not only superficial with God but with others as well. Since they attempt to connect with the “other” merely by activities, they are disengaged emotionally and do not know how to connect heart to heart with those they interface with. Church-related ministry and/or functions usually hold their friendships together.
  6. People perform Christian duties but have no passion or hunger for God
    Religious people sustain their version of Christianity by performing ministry and/or church attendance. They do not have a deep relationship with God, nor do they hunger and thirst for Him.
  7. People desire position and honour in the church more than honour from God
    Those with a religious spirit hinge their life and identity upon their outward appearance. Hence, they are drawn to having recognition and titles in the world of the church. If they cannot legitimately get a ministerial title from their local church, they will hook up with an online course or other entity that will give them some kind of badge or card signifying they are a minister or chaplain.
  8. Identity is rooted in a lifestyle of Christianity instead of in Christ
    Mature Christ followers receive their main identity in the fact they are “children” of God, whereas religious people receive their main identity in the things they attempt to do for God and their church.
  9. People know about the truth of Jesus but not the way of Jesus
    Religious people make a big deal about the doctrines they accumulate through head knowledge. They make the mistake of thinking that having good doctrine means they are mature believers. Just because we may know about God, doesn’t mean we commune with God and know Him experientially.
  10. They project righteousness but inwardly are filled with anger and resentment
    Religious people know the entire Christian lingo, know how to act and project themselves in certain settings and use this “act” to gain influence in church circles. However, projecting ourselves to create a Christian persona will not last long. Those who depend upon this superficial personality projection are merely being religious and will not have the sustainability to deal with the hurt, pain and disappointments of life. This results in a duality in which they appear righteous but inside are filled with anger, resentment and envy. (By Riaan Swiegelaar)

Evangelisasie is vir almal, selfs vir jou!

Hoe het jy ’n Christen geword? Wie is die mense wat ’n rol gespeel het in jou pad na geloof. Was daar ’n spesifieke persoon of gebeurtenis wat jou nader aan Jesus gebring het? Wie was betrokke by jou evangelisasieproses?

As jy die woord “evangelisasie” hoor, wat kom eerste in jou gedagtes op? Dalk sien jy ’n bekende geestelike leier wat op ’n verhoog staan, of mense wat traktaatjies in die straat uitdeel. Hierdie beelde kan intimiderend wees en ons definisie van evangelisasie vernou.

Die mite van ‘spesiale’ evangeliste:
Baie Christene stem saam dat evangelisasie belangrik is. Ons glo dikwels dat God spesiale evangeliste oprig om hierdie taak te verrig, en dat die Here ons vir iets anders kan gebruik omdat evangelisasie te intimiderend is. Ons dink dalk dat evangeliste ekstroverte is wat daarvan hou om te praat, of dat hulle besondere gawes van die Heilige Gees ontvang het. Ons sien professionele Christene soos kerkleiers en sendelinge as die “regte” evangeliste. Maar die waarheid is dat jy reeds gebruik word as ’n evangelis, al besef jy dit nie. Evangelisasie is vir almal, selfs vir jou.

Jesus se keuses: Wie het Jesus gekies om Sy boodskap te versprei? Sou ons saamstem met Sy keuse? Hy het vissermanne gekies—rowwe mense, sonder universiteitsopleiding. Baie van hulle het dalk ’n klankie gehad, ’n rowwe woordeskat, en dalk nie eers al hul tande nie. Hy het Petrus gekies, ondanks sy tekortkominge. Hy het Paulus gekies, ten spyte van sy gewelddadige verlede. En Hy het Matteus gekies, selfs al was hy skuldig aan bedrog toe Jesus hom geroep het. As Jesus sulke mense kon kies, is ek seker Hy kies ook vir jou en vir my. Evangelisasie is vir almal.

Ek was al telkemale genooi vir ’n koffie-afspraak, net om na 30 minute te besef dat dit ’n netwerk besigheids- geleentheid is wat voorgelê word. Daar word passievol gedeel oor hoe die produkte ander se lewens verander het. Net so praat mense wat CrossFit doen, voortdurend daaroor. ’n Oefensessie begin gewoonlik in die gim en eindig op Sosiale Media. Veganiste vertel dikwels binne minute dat hulle veganiste is. Laastens is daar ook diegene wat selfs op begrafnisse of ander onvanpaste tye van die geleent-heid gebruik sal maak om te deel dat hulle in ’n sekere seunskool was. Ek deel hierdie voorbeelde tong in die kies, maar dis ongelooflik hoe passievol ander raak oor dit waarin hulle werklik glo. As ons so passievol is oor Jesus, sal ons nie ook dit met ander wil deel nie? Dit is ’n leefstyl, nie ‘n taak nie. Wat moet skuif binne in ons dat ons makliker kan deel? Wat keer gelowiges om maklik te praat oor hul liefde vir Jesus?

Eerstens kan dit wees dat ons definisie van evangelisasie dalk moet verbreed. Elkeen kan opnuut besef dat hulle ’n rol het om te speel in God se plan om die wêreld te bereik. Tweedens, is die groot waarheid wat elkeen moet besef. Jy is nie die evangelis nie, God is. In die woord, met die geboorte van die kerk ontmoet ons die Heilige Gees as die hoofkarakter in die verhaal van evangelisasie. Ons rol is om beskikbaar te wees en te doen wat Hy ons lei om te doen. Hy het gewone mense gebruik om Sy koninkryk uit te brei.

As God self die hoof rolspeler is in evangelisasie, kan dit dalk moontlik wees dat Hy meer omgee oor ons verlore fa-milie en vriende as wat ons kan? Johannes 15 vertel hoe Hy die 99 skape los om die een verlore skaap te gaan soek. God is die groot evangelis. Hierdie waarheid bevry ons van skuldgevoelens dat ons nie genoeg doen nie. Ons is net deel van die proses, en God doen die werk.
Daar is verskeie maniere hoe ons betrokke kan raak in God se proses of plan. Ons is elkeen uniek, met verskillende persoonlikhede, gawes, vriendekringe en agtergronde. Daarom kan ons ook op unieke maniere evangeliseer.
Ses evangelisasiestyle uit die Bybel:

  1. Uitnodiging: Soos die Samaritaanse vrou mense uitgenooi het om te kom kyk wie Jesus is, wat haar persoonlik by die put ontmoet het in Johannes 4; so kan ons ook ander uitnooi om te kom kyk en te ervaar. Nooi uit na gemeenskap, kerk, vriendskappe en geleenthede waar Jesus se koninkryk verteenwoordig word.
  2. Verkondiging: Waar die evangelie as waarheid gedeel word, beweeg die Heilige Gees op ’n spesiale manier om Sy woord te bevestig. ’n Voorbeeld hiervan is waar Petrus opgestaan het en die waarheid verkondig het in Handelinge 2.
  3. Stories en Getuienisse: Elkeen het ’n persoonlike storie hoe Hy Jesus al ervaar of ontmoet het, soos die blinde man wat vertel het hoe hy gesond geword het in Johannes 9-“ek was blind, maar nou sien ek”.
  4. Redenasie: Die hindernis na Jesus vir baie is ’n intellektuele een. Logiese gesprekke oor geloof waar mense veilig voel om vrae te vra is hier ’n groot geleent-heid. Paulus kon in Handelinge 17 daagliks redeneer op ’n wyse wat mense hom weer nooi om die gesprek aan die gang te hou. Ons wil graag reg wees, maar soms is die wen om mense met vrae te los eerder as om antwoorde te gee.
  5. Vriendskap: Jesus was ’n vriend van tollenaars en sondaars en het gereeld saam met hulle geëet. Ons lees hiervan in Matteus 9.
  6. Demonstrasie: Deur ander in nood te dien deur goeie werke, asook die krag van die evangelie deur gebed ten toon te stel, word die koninkryk sigbaar vir ander om Jesus te kan sien. Ons lees in Handelinge 10 van Jesus wat bekend was vir goeie werke en die feit dat Hy die werk van die duiwel vernietig het.

Wat is die Wen in Evangelisasie?
In ’n rugbywedstryd werk almal in ’n span saam om drieë te druk. Die stut skrum sodat vleuels oor die lyn kan gaan. Goeie verdediging, soos die steel van lynstaanbalbesit, posisioneer die hele span om punte te kan aanteken. So ook is Evangelisasie ’n spansport.

Dit is nie net om iemand tot geloof te lei nie. Dit is ’n proses waar mense stappe nader aan Jesus neem. Ons moet elke stap gedenk. Elke ontmoeting is ’n geleentheid vir iemand om nader aan Jesus te kom. Vertrou God dat Hy jou gaan gebruik.

Dink terug aan elkeen wat ’n rol gespeel het in jou geloofsreis? Wie het gebid, wie het jou uitgenooi? Wie het die waarheid met jou gedeel? Jy kan dieselfde doen vir ander. Elkeen van ons het ’n rol in evangelisasie, soos spelers in ’n rugbywedstryd. Elke aksie, elke goeie daad, elke gesprek bring mense nader aan Jesus. Evangelisasie is vir almal.
Selfs vir jou… (Deur Theo Burmeister)