Kingdom News: Wie is ek?

Bo: Marthella van Dyk se doel is om mense van die hart van God die Vader vir Sy kinders te leer. Sy het in baie plakkerskampe gepreek, vir ’n internasionale bybelskool met studente wêreldwyd klas gegee, en ook as gasspreker by pastoorkonferensies in die buiteland en in Suid-Afrika opgetree. Haar boek “My ouma het 'n tattoe”, is in Afrikaans, Engels en Spaans vertaal en is gratis beskikbaar op Google books, of kan op haar Facebookblad “My ouma het ’n tattoe, die hart van my Vader” afgelaai word. Kontak haar gerus op 073 610 2878, of stuur ’n e-pos na marthella.briel@gmail.com. Sy is ook op Facebook messenger beskikbaar. Foto verskaf

Dee Henderson skryf in haar boek Full Disclosure: “Names are important… “The Name for God the Father is an easy concept to grasp, and Jesus, the Son.

God the Holy Spirit lives with us and is our best friend. I wanted to get to know Him, and the only way I knew to do that was to have a conversation with Him.

It was hard to say ‘Holy Spirit’ and not feel like it was a formal conversation. So sometimes I’d call Him Ancient, Wise, Wonderful, Eternal. I was trying to get to know Him by reminding myself who He was. I’d say, ‘You’re showing off tonight,’ when the sunset and clouds were an incredible display of colour, or tell Him about my day. I was just talking, trying to get to know this person I was living with.

And like a book, the name was right, but it wasn’t a conversational name. Jesus had names like Alpha, Good Shepherd. So I asked the Holy Spirit if He had another name I could use.

He said, ‘Call me Lovely.’ … God said call me Lovely, and I fell more in love with Him that day. I had this huge open hole inside that so desperately wanted love, and God filled it up with Himself. His Name was reminding me He loved me.

Every conversation just adds another certainty to that. Lovely is His character. And Lovely is His company. And Lovely is how He treats me. Lovely is God.”

Dit is wie God is, maar wie is ek?
Ek en jy weet hoe jy gebeur het… een sel van jou ma en een sel van jou pa het saamgesmelt. Elkeen het 23 chromosome gegee. Helfte DNA van jou ma en helfte DNA van jou pa. Die twee, kom ons noem dit vir nou, selle het saamgesmelt en een nuwe sel gevorm. Daardie sel het ’n splinternuwe DNA-kode gevorm. Vier karakters van nukleotiede wat hulle nou ontdek het is ’n drie biljoen karakter beskrywing van wie jy is – geskryf in die “The language of God”.

Dit beskryf wie jy is en wie God jou gemaak het – alles in daardie een klein eenvoudige sel! Dit is so baie inligting dat as iemand die kode van jou DNA sou kon lees, dit 96 jaar sou neem om dit klaar te maak. Om alles te kroon, toe jy gevorm is, het jou DNA ’n prentjie geskryf en geverf wat nog nooit in die geskiedenis van die mensdom geskryf is nie. Dan doen daardie klein eenvoudige selletjie iets ondenkbaar, dit begin om ’n model te bou … JY. So dit beteken dat jy ’n wonderwerk is.

Wat sê die Bybel oor jou…
Ps 139:14: You are fearfully and wonderfully made, the God who made the heavens and the earth fashioned you together for now. In this time. And He knows every single thing there is to know about you.

Dink daaroor! Hy het ’n belofte ge-maak aan diegene wat Hom vertrou, Hy sal jou in die holte van Sy hand dra, al die dae van jou lewe.

Ps 33:9-15 says, “for He spoke and it all came to be. He commanded and it stood fast.”
Kyk wat sê die Passion translation oor Ps 33:9-15: “He breathed words and worlds were birthed.”
“Let there be,” and there it was, springing forth the moment He spoke, no sooner said than done! With His breath He scatters the schemes of nations who oppose Him; they will never succeed. His destiny-plan for the earth stands sure. His forever-plan remains in place and will never fail. Blessed and prosperous is that nation who has God as their Lord! They will be the people He has chosen for his own.

The Lord looks over us from where He rules in heaven. Gazing into every heart from His lofty dwelling place. He observes all the people of the earth. The Creator of our hearts considers and examines everything we do.


So volgende keer as jy in die spieël kyk, weet wie jy is, en weet in Wie jy is. Sien die verstommende spesiale mens wat geskep is as enig in jou soort.

Jy is geskape in die Beeld van God – Rabbi Yaron Reuven sê in ’n “Youtube” video die volgende –
“We are made in God’s image. We all know that. God took a piece of Himself and put it inside of you so that you’ll know that He made you.”

Kom ons kyk Wetenskaplik daarna: As jy in die kunsbedryf is, soos ek was, wanneer iemand ’n skildery kom koop het, wou hulle altyd weet wie die kunstenaar is. Mens kyk dan na sy handteke-ning onder aan die skildery. Weet jy dat ons Pa ook Sy Naam in ons geteken het? Die vraag is: “Weet ons hoe om dit te vind? In die video verduidelik die Rabbi dit so: “In 1983 a scientist from Venezuela moved to Isreal to research DNA.

As we know DNA is the genetic makeup of everything. We all know that plants, animals and people all have DNA. In 1986 he discovers chromosomes and assets and the amount in our DNA that differs from animals, to set us apart.

So he asked the computer if he takes the two corners of the DNA and takes them apart, can it stand by itself? After searching, the computer replied that it cannot be done and that the subject will explode. Without the two lines together, the subject cannot survive. So that means keeping them together is very important.

The next question naturally will be – what keeps them together?
In DNA there are 4 components called ACTG – called acids – and after asking the computer what keeps them together, the analysis came out that between every several acids, there is a bridge of sulphur that connects the DNA.

So will you agree with me that this bridge is very important in our DNA structure? So the next question will be “How often is the bridge, and is there a sequence?” Is it possible to put some math in this and see what is behind the building of these bridges throughout your DNA? We know that these bridges have to exist, but we would like to know is it random, or is there some type of intelligent design to this.

So the computer responds that there is a sequence. The bridge is every 10th acid, after that it is every 5th, and then after that it is every 6th, and then after that it is every 5th. 10, 5, 6, 5; 10, 5, 6, 5; forever. That is the sequence.

In the Hebrew language, every letter has a numerical value: 10 – Y, 5 – A, 6 – W, 5 – A.
Dit is die Naam van God in die Hebreeuse taal! Nie Afrikaans, Engels of Spaans nie, maar Hebreeus. Ons Pa het Sy Naam in jou DNA geteken. Net soos ’n kunstenaar wat wil hê dat jy moet weet dat hy die skildery gemaak het, net so het ons Pa Sy Naam in jou DNA geskryf. Sy skildery wat vir Hom so waardevol is en waarop Hy so trots is. Enig in sy soort, meer werd as enigiets anders in die wêreld en waardig vir Sy handtekening. Sodat ander mense kan weet dat Hy jou gemaak het. Dit is wie jy is! Hoe koel is dit? So volgende keer as iemand vra “Waar is God?” dan kan jy sê hy moet in die spieël kyk.

Kom ons kyk na hoe ons Pa ons sien…
Lisa Bevere het ’n paar jaar gelede iets gesê wat my hele siening van die lewe verander het…
“God does not love all His children equally. If He loved every one of us equally, we are replaceable. He loves all of us uniquely.”

God is vir ons elkeen uniek lief. Dit verander alles. Maak nie saak hoe ons na ander deur ons eie gebrokenheid kyk nie. God sien hulle, en ons, soos Hy ons geskape het. As ons na mense in die ou Testament soos Noag, Abraham, Moses, Israel en David, om net ’n paar te noem, se lewensverhale kyk, dan wonder ek partykeer? Party was nogal goddeloos, en ongelowig gewees.

Een vir een kan ons sien hoe hulle karakter hulle swakhede, sonde en gebreke uitgewys het.

Noag het dronk geword, Abraham was bang en het gejok oor sy verhouding met Sarah, nie eenkeer nie, tweekeer! Jakob het vir almal om hom gelieg en sy broer se seën gesteel, Moses het die krediet geneem vir die water uit die rots, om nie eers van die volk Israel te praat nie… dit was definitief nie oor hulle getrou en gelowig was dat hulle vir 40 jaar in die woestyn rondgedwaal het nie! Jip, een vir een en sonder moeite kan mens karaktergebreke, tekortkominge, selfgesentreerdheid en in sekere gevalle selfs minagting vir God by hulle sien. Dit laat mens wonder hoe hierdie mense as getrou of gelowig geklassifiseer kon word. Maar God het na hulle hart gekyk en nie na wat hulle doen nie. Die skrywer in Hebreërs 11 sê al die aksies van die bogenoemde mense was gemotiveer deur geloof. Wanneer God na hulle kyk, sê Hy hierdie tye was nie net tye wat hulle in geloof gehandel het nie, maar tye wat hulle hele lewe gedefinieer het.

En weet jy wat? Hy was heeltyd daar – in hulle… by hulle… oor hulle. In jou…. by jou… oor jou. Alomteenwoordig. Daar is so baie van Hom in jou. Daar was nou die dag op FB ’n voorbeeld van hoe ons asemhaal. Yah (asem in) … Weh (asem uit). Voel jy die asem van God deur jou hele lewe?

Dit begin waai met jou geboorte, of moet ek liewer sê konsepsie. Die Woord vul jou ore elke dag met asem geïnspireerde woorde. God se asem waai oor die nagmaal elke keer wat jy dit gebruik.

Die gebede van jou familie en vriende waai saggies oor jou elke keer as hulle asemhaal.
Jessica Jones sê in haar boek “Ask for the ancient path” die volgende oor sonde:
“What is sin?” Sin is the Hebrew word, “chatta’ah” meaning “an offence.” It comes from the root word, “chatta” which means “to miss”. Could it be said that sin in our lives is actually the offence of missing the relationship with Him and forcing Him to miss a relationship with us?”
’n Verhouding met ons hemelse Pa…My Pa….Ons Pa… Alles op aarde is ’n refleksie van wat in die hemel is.

Ek het eers op ’n baie laat stadium van my lewe ’n gesonde verhouding met my aardse pa gehad.

In my boek, “My Ouma het ’n Tattoo” praat ek oor hoe ons hemelse Pa my eers moes heelmaak en slegs toe ek Hom leer ken het, kon ek my aardse pa liefkry. Ek praat nie hier oor eer nie, maar oor liefde. Hierdie verhaal van ’n bekende Christelike skrywer het my baie gehelp om te besef hoe lief my hemelse Pa my het en dat Hy ook ’n verhouding met my wil hê.


Hy vertel dat hy in die kombuis gesit het en sy koerant wou lees. Sy leesbril was in die kamer en hy het opgestaan om dit te gaan haal. Op pad na sy kamer het hy verby sy jongste dogtertjie se kamer gestap. Sy het ’n maatjie gehad wat by haar kuier. Die deur was op ’n skrefie oop. Op pad terug kombuis toe het hy die maatjie hoor vra of sy kan oorslaap. “Ja, natuurlik kan jy” het sy dogtertjie geantwoord. “Jy het nie eers jou pa gevra nie, sal hy nie omgee nie?” het die maatjie gevra. “Nee, ek weet hoe om hom te vra”, het sy geantwoord.

Met die inligting het hy vinnig kombuis toe geloop en by die tafel gaan sit met sy koerant oop.

Sy dogtertjie het by die kombuis ingekom en op sy skoot kom klim. Sy het haar handjies om sy nek gesit, hom getroetel, gedruk en gesoen en vertel hoe lief sy hom het. Sy het vir hom gesê dat hy die beste pa in die wêreld is. Hy sê hy het geweet wat sy vir hom wou vra, maar dit was darem baie lekker hoe sy hom geliefies het. Hy het ook klaar geweet wat sy antwoord sou wees, maar gewag dat sy hom moes vra. Nadat hy bevestig het dat die maatjie kon oorslaap, het sy van sy skoot afgespring en uit die kombuis getrippel. Terwyl sy na die deur huppel, het hy God die Vader hoor sê: “Dis hoe Ek oor jou voel!”

Hierdie beskrywing is die beste wat ek kan gebruik om te illustreer hoe die Vader oor jou voel. Nee, nie die Vader nie, JOU Vader. Ek kan nie vertel hoeveel keer ek dit al met Hom gedoen het nie. Wanneer ek goed of sleg voel, is dít wat ek doen. Wat is die beter opsie?

Om alleen die wêreld aan te durf en te baklei, of om op jou Pa se skoot te klim en Hom te vra om dit uit te sorteer? Vandat ek dit doen, gaan dit soveel beter met my lewe. Ek vra Hom. Finish en klaar.

As Hy my dan vra om iets te doen of te sê, dan doen ek dit ook. Dit is die prinsiep van Jesus wat sê Hy doen wat die Vader vir Hom sê om te doen.

Hierdie is die mooiste getuienis van my lewe. Ek het ons hemelse Pa gesoek. Engels sê dit mooi, ek het Hom “persue”. En weet jy wat? Ek het Hom nie gevind nie, Hy het my gevind!

Probeer dit, and be prepared to have a life changing experience and adventurous life!

My naam is Marthella van Dyk, my Pa is die Koning en Skepper van die heelal. Hy het my lief en ek is die appel van Sy oog. My naam is op die palm van Sy hand geskryf. Soek Hom, en Hy SAL jou vind. 1 Kronieke 16:11. (Deur Marthella van Dyk)