Promosies

LashXtend wen beste in SA

Oudtshoorn se besigheidseienaars neem behoorlik die voortou en raap toekennings in ’n streep op.Yolandi Schoeman, van LashXtend SA, het met die 1ste prys weggestap by die 2024 Woman and Home…

Lees Verder




Root’d – goeie natuurlike saad

In Baron van Reedestraat 39, sit Root’d. ’n Unieke saadverskaffer wat spesialiseer in die verkoop van hoë kwaliteit groente-, kruie-, eetbare blomme- en brandrissiesaad.Adam Barnard het tydens Covid-19 vanaf Kaapstad…



Hipertensiebewustheid by Queens Mall Apteek

Die voorkoms van Hipertensie is volgens studies al meer en meer aan die toeneem. Hipertensie, ook bekend as hoë bloeddruk, is ’n algemene gesondheidsaandoening wat miljoene mense wêreldwyd affekteer.Hierdie toestand…


Kom rek, strek, koffie en klets

Hannelize Gertsner, eienaar van Holistic Training Studio, in Kerkstraat, Oudtshoorn hou ’n opwindende Kuier en Klets geleentheid op 11 Mei 2024, om 10:00.Daar is slegs plek vir 20 persone, so…


Ford Territory bekendgestel

Oudtshoorn Ford het Saterdag die nuwe Ford Territory bekendgestel by hul handelaar in Voortrekkerweg. Die spoggerige nuwe motor spog nie net met slank aërodinamiese lyne nie, maar ook met ’n…