Promosies


Hipertensiebewustheid by Queens Mall Apteek

Die voorkoms van Hipertensie is volgens studies al meer en meer aan die toeneem. Hipertensie, ook bekend as hoë bloeddruk, is ’n algemene gesondheidsaandoening wat miljoene mense wêreldwyd affekteer.Hierdie toestand…


Kom rek, strek, koffie en klets

Hannelize Gertsner, eienaar van Holistic Training Studio, in Kerkstraat, Oudtshoorn hou ’n opwindende Kuier en Klets geleentheid op 11 Mei 2024, om 10:00.Daar is slegs plek vir 20 persone, so…


Ford Territory bekendgestel

Oudtshoorn Ford het Saterdag die nuwe Ford Territory bekendgestel by hul handelaar in Voortrekkerweg. Die spoggerige nuwe motor spog nie net met slank aërodinamiese lyne nie, maar ook met ’n…


Seeff Oudtshoorn ryg toekennings in

Seeff Oudtshoorn het tydens ’n glansgeleentheid by die Hawthorn Boutique Hotel ’n rits pryse by Seeff se jaarlikse Oos-Kaap/Tuinroete-toekennings vir 2023 ingepalm. Seeff Oudtshoorn ding mee met 74 verkoopsagente en…



Karoo Brou brei uit

Karoo Brou by Klein Karoo Agri, het nie net ’n nuwe voorkoms nie, maar spog ook nou met heerlike tuisgebak met die toevoeging van hul nuwe tuisnywerheidsafdeling. Almerie Venter het…


Drie fantastiese jare vir HB Prokureurs!

Die formidabele pa en dogter span, Gideon en Helene Badenhorst, van die boutique prokureurs firma, HB Prokureurs vier vanjaar hul derde verjaarsdag.Hierdie firma het hul deure vir die eerste keer…


Winston Linford vier 40ste bestaansjaar!

VIR 40 jaar verwelkom Winston Linford Motors in Voortrekkerweg, nie net besoekers aan Oudtshoorn met hulle netjiese en moderne gebou en motorhawe nie, maar ook getroue inwoners van Oudtshoorn.Hul uitmuntende…