Munisipaliteit



R8,5 milj-biblioteek vir Rosevalley

’N OPENBARE deelnameproses ten opsigte van ’n nuwe openbare biblioteek wat in Rosevalley, Oudts­hoorn gebou gaan word, het met ’n inwo­nervergadering op Donderdag, 21 Junie, afgeskop. Die Wes-Kaapse Bib­lioteekdienste het R8,5…



Pyplyn nou vir lekkasies ondersoek

Raubenheimerdam: Nuwe pyp klaar geïnstalleer DIE nuwe pyp waarmee ’n stukkende pyp onder die watervlak van die Raubenheimerdam vervang moes word, is verlede week suksesvol geïnstalleer. Volgens Ntobeko Mangqwengqwe, woord­voer­der…





Storms om kop van Kannaland-leier

DIE burgemeester van Kannaland, Magdalena Barry, verskyn volgende Donderdag (3 Mei) weer in die Ladismith Landdroshof op ’n klagte van aanranding. Die hofsaak is op 17 Mei tot volgende week…