Geen krag Dinsdag van 06:00 tot 18:00
Deur Liesel le Roux INWONERS van Oudtshoorn, De Rust, Dysselsdorp en omringende plase sal volgende Dinsdag (22 Mei) met kerslig moet opstaan of andersins moet wag vir die son om…
Lees VerderDeur Liesel le Roux INWONERS van Oudtshoorn, De Rust, Dysselsdorp en omringende plase sal volgende Dinsdag (22 Mei) met kerslig moet opstaan of andersins moet wag vir die son om…
Lees VerderDeur Marlene Malan DIE N1 tussen Laingsburg en Beaufort-Wes is gevaarlik – nie net omdat dit ’n eentonige pad is wat motoriste vermoei en tot ongelukke lei nie, maar ook…
Deur Garnett Wicomb HY sal nie toelaat dat amptenare of werknemers van die munisipaliteit wat hulle skuldig maak aan ongemagtigde, buitengewone, vrugtelose en of spandabele uitgawes daarmee wegkom nie. So…
Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn se wykskomitees het die afgelope Saterdag tydens ’n wykskomitee-asseseringswerksessie ’n mosie van wantroue in die munisipaliteit ingestel. “Daar was geen teenvoorstel teen dié mosie…
VULLISVERWYDERING is gister op Oudtshoorn hervat nadat on- tevrede tydelike wer-kers Dinsdag ander werkers verhinder het om die skoonmaakdepot te verlaat. Geen vullisverwydering kon Dinsdag op Oudtshoorn plaasvind nie. Die…
Deur Liesel le Roux DIE bou- en opgraderingswerk aan die R341 tussen Oudtshoorn en De Rust sal waarskynlik eers oor sowat twee maande hervat word aangesien die aanstelling van ’n nuwe kontrakteur…
Optrede van Valke in munisipaliteite Deur Liesel le Roux “DIE wiele van die gereg maal stadig maar seker.” Dit was gister die woorde van die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering en…
Vullisverwydering herstel • Wagte aangestel Deur Liesel le Roux SEKURITEIT by die stortingsterrein op Oudtshoorn is vandeesweek verskerp nadat munisipale skoonmaakwerkers en die bestuurders van die vullistrokke verlede week met…
Belangrike stap om erfenis te bewaar Deur Liesel le Roux ’N OPNAME van al die erfenisgeboue, -huise en terreine binne die Groter Oudtshoorn en omliggende landelike gebiede sal in die nuwe boekjaar…