Munisipaliteit

Skuldlas word kleiner

Die Oudtshoorn Munisipaliteit is stadig maar seker besig om sy skuldlas te verminder, sê George Kersop, voorsitter van die munisipale raad se finansiële komitee. Kersop het verlede Donderdag by die…



Amptenare-skuld toe nie grootste

Amptenare van die Groter Oudts­hoorn Munisipaliteit se uit­staan­de munisipale skuld is tans slegs sowat  R207 000. Die res van die by­kans R98 miljoen wat munisipale ver­bruikers tans skuld, kan voor…



Bedrieërs moet aan die pen ry

Dit is uiters skokkende nuus om te verneem dat van die hoogs betaalde amptenary van Oudtshoorn, asook vermoedelik in die Suid- en Wes-Kaap, derduisende rande aan hul werkgewer verskuldig is!…