Munisipaliteit





Senior bestuurders by netwerkaand

IN ’n eerste vir Oudtshoorn het die senior bestuurspan van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit Donderdagaand (2 Februarie 2017) ’n netwerkaand van die Oudtshoorn Besigheidskamer bygewoon. Die netwerkaand in by Mount Noah,…


Vullissakke in strate na staking

VULLISVERWYDERING in dele van Wesbank en Bridgton in Oudtshoorn het nie vandag plaasgevind nie nadat ’n groep van 115 tydelike werkers van die Oudtshoorn Munisipaliteit se reinigingsdienste vanoggend met ’n…