Munisipaliteit

Gemeenskapskas gereed om verskil te maak hier

DIE Munisipaliteit Oudtshoorn het ’n Memorandum van Verstandhouding (MOU) onderteken met die Gemeenskapskas, ’n Kaapstad-gebaseerde maatskappy sonder winsoogmerk, om dienste in die Groter Oudtshoorn te lewer. Die fokusareas van die…



Openbare deelnameproses skop af

Voorgestelde naamsverandering van Voortrekkerweg Deur Liesel le Roux DIE openbare deelnameproses rond­om die voorgestelde naamsverande­ring van Voortrekkerweg op Oudtshoorn na Nelson Mandela Boulevard skop vandees­week af. Kennisgewings hieroor verskyn vandees­week…





Munisipaliteit en Absa bemagtig

Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Munisipaliteit bied vanjaar in samewerking met die Small Enterprise Development Agency (Seda) en Absa werkswinkels aan vir jeugdiges en kleinbesigheidseienaars. Met dié werkswinkels by die…



Boetevrye Biblioteekweek

GOEIE nuus vir biblioteekgebruikers in die Groter Oudtshoorn is dat alle uitstaande biblioteekboeke vanaf 16 tot 23 Maart boetevry na biblioteke teruggeneem kan word. Dié vergunning wat die Groter Oudtshoorn-raad…