Munisipaliteit
Geen rybewyse meer vir swaarvoertuie op Oudtshoorn
Deur Liesel le Roux OMDAT Oudtshoorn se toetsbaan vir die verkryging van rybewyse nie meer voldoen aan die riglyne van die nasionale Departement van Vervoer nie, kan toetse vir swaarvoertuig-rybewyse…
Herstelwerk gedoen aan Calitzdorp suiweringswerke
Deur Ilze-Mari Gründling DIE reservoirs by die suiweringswerke in Calitzdorp kan nie ten volle gevul word nie omdat die filtreerstelsel nie water doeltreffend kan spoel nie. Volgens ’n verklaring van…
Dit is die planne met nuwe watermeters
Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het by ’n raadvergadering op 31 Januarie eenparig goedkeuring verleen dat watermeters in Oudtshoorn vervang moet word. ’n Openbare inligtingsveldtog sal van stapel…
Kannaland delg sy Eskom-skuld
DIE Kannaland Munisipaliteit se burgemeester, Magdalena Barry, het Maandag bekend gemaak dat die munisipaliteit sy uitstaande Eskom-skuld van R12 miljoen onlangs ten volle vereffen het. Volgens Barry het die huidige…
Krag tydelik herstel vir Kerstyd
• Raad keur welwillendheidsgebaar eenparig goed INWONERS van die Groter Oudtshoorn wie se elektrisiteit afgesny of geblok is, sal wel tussen 20 Desember 2017 en 3 Januarie 2018 toegang tot elektrisiteit hê….
Verhogings vir 2017/18 goedgekeur
Raadslede se salarisse styg met 5% tot 6% Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn se raad het Dinsdag tydens ’n spesiale raadsvergadering eenparig ’n salaris verhoging van tussen 5% en 6% vir…
So wil munisipaliteit dorp skoonhou
Vullisverwyderingsplan vir Groter Oudtshoorn DIE reinigingsafdeling van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het ’n vullisverwyderingsplan opgestel wat sal verseker dat vullis by elke huishouding verwyder sal word. Volgens Aurelia Oliphant, ’n woordvoerder van…
Herwinningsaanleg kom vir dorp
Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn-raad het Dinsdag by sy laaste raadsvergadering vir 2017 ’n voorstel aanvaar vir die vestiging van ’n herwinningsaanleg vir Oudtshoorn by die huidige Grootkop-stortingsterrein….
Operasie Skoonmaak geloods!
Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Munisipaliteit het gisteroggend met Camp Roadhouse en Hannes Tereblanche, ’n plaasboer van Stolsvlakte, saamgespan om die pad tussen Oudtshoorn en De Rust skoon te maak….