Twee bane van Grotte-pad oop dié vakansie
Deur Liesel le Roux DIE R328 tussen Oudtshoorn en die Kango Grotte sal tydens die somervakansie oop wees vir normale tweerigtingverkeer vanaf 15 Desember tot 10 Januarie. Die pad word…
Lees VerderDeur Liesel le Roux DIE R328 tussen Oudtshoorn en die Kango Grotte sal tydens die somervakansie oop wees vir normale tweerigtingverkeer vanaf 15 Desember tot 10 Januarie. Die pad word…
Lees VerderDIE Departement van Vervoer en Openbare Werke het met ’n R73 miljoen-projek begin om die 47 km tussen Prins Albert en Prins Albertweg (R407) te herseël. Werk aan die pad…
Skuldlas van R54 miljoen iets van die verlede Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Munisipaliteit se Eskom-skuldlas van R54 miljoen is afbetaal. Dit is ’n bewys van die positiewe resultate…
Deur Marlene Malan PRINS ALBERT se water is vir die tweede keer vanjaar ondrinkbaar. Die jongste situasie volg ná ’n vyfdagstorm verlede week wat van Maandag tot Vrydag geduur het,…
Alle swembaddens oop voor einde van week Deur Ilze-Mari Gründling NADAT die munisipale swembad in Kerkstraat, Oudtshoorn vir drie jaar in onbruik was, is dit na herstelwerk gister weer vir…
DIE Bridgton Mall is klaarblyklik uiteindelik besig om te realiseer. Volgens Aurelia Olipohant, woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit, is die winkelsentrum goedgekeur, en sal inligting binnekort bekend gemaak word. Die…
Deur Liesel le Roux DIE water van die NA Smit Swembad op Oudtshoorn was sedert Woensdag weer blou nadat troebel, groen water op Dinsdag, 17 Oktober, erge verleentheid veroorsaak het toe…
Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Munisipaliteit het vandeesweek ’n beroep op inwoners gedoen om dadelik enige voorvalle van drankgebruik in munisipale parke by die munisipale beheerkamer aan te meld…