Munisipaliteit


Begroting word Vrydag bespreek

Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn-raad vergader voor die einde van die maand oor die begroting vir 2019/2020, sê die munisipale bestuurder, Allen Paulse. ’n Voorlegging aan die gemeenskap…



Boetevrye Biblioteekweek

OUDTSHOORN vier dié week – van 18 tot 23 Maart – Biblioteekweek by al die dorp se biblioteke. Dit is terselfdertyd ook ’n boetevrye week. Die week word gehou om gebruikers…



53 nuwe eienaars!

DIE behuisingsafdeling van die Groter Oudts­hoorn Munisipaliteit het Maandag (18 Februarie) transportaktes aan 53 opgewonde huiseienaars in die Vuyani-omgewing in die dorp oorhandig. Die transportaktes is deur die burgemeester, Colan…


2 spoedkameras vir Oudtshoorn

Deur Angelique Erasmus OUDTSHOORN se verkeersafdeling het twee nuwe mobiele spoedkameras gekry. Hierdie nuwe kamers word reeds vanaf 4 Februarie op Oudtshoorn gebruik. Volgens Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Oudtshoorn…


Raadslede sê ja vir 4%-verhoging

Deur Garnett Wicomb DIE salarispakkette van Oudtshoorn se raadslede sal met 4% verhoog word indien ’n aanbeveling wat Maandag tydens ’n spesiale raadsvergadering aanvaar is, deur die Wes-Kaapse minister van…