SMS’e van lesers
Sypaadjiemense: Hier is ’n oplossing. Elke raadslid moet maandeliks 10% van sy/haar aansienlike salaris in ’n fonds stort wat genoeg sal wees om behoorlik om te sien na al die…
Lees VerderSypaadjiemense: Hier is ’n oplossing. Elke raadslid moet maandeliks 10% van sy/haar aansienlike salaris in ’n fonds stort wat genoeg sal wees om behoorlik om te sien na al die…
Lees VerderOnaanvaarbaar hoe morsig mense nou is Morsjorse 1 Ek het pas ’n ronde deur Oranjestraat, Parkweg en Albert-, Buitekant- en Bloemstraat voltooi. Dis vir my absoluut onaanvaarbaar om te sien…
Niemand hoor of weet dan nou wat die Youth Café vir die jong mense van die dorp beteken nie behalwe net dit wat Eden FM nou uit hul kantore uitsaai….
Hawelose mense wat hul toevlug tot die strate van dorpe en stede van Suid-Afrika neem, is geen vreemde verskynsel nie. Ook nie op Oudtshoorn nie, soos die mense wat al…
Dit is regtig belaglik hoe duur die waterrekeninge in De Rust is vir Januarie en dit nadat die krane die meeste van die tyd leeg was as gevolg van die…
Daar word gesê mense lees al minder en minder. TV en selfone steel deesdae ongelukkig baie van ons lees- en kuiertyd. Boonop leef ons in ’n kitstyd waarin mense maklik…
Dit is ’n wonder dat daar nie veel meer ongelukke op die draai by die stasie plaasvind nie. Bekendes weet daarvan, maar daar is GEEN waarskuwing van die skerp draai…
Terwyl die Oudtshoorn Munisipaliteit die skuld kry vir baie dinge wat in die dorp wat verkeerd is, gereeld ten regte, het die inwoners ook ’n plig om te sorg dat…
Die Hoorn se ontstellende voorbladfoto verlede week van beeste wat in ’n vragmotor vasgesit het – nadat die vragmotor met 37 beeste daarin omgeslaan het – het buitengewoon baie reaksie…
Nog ’n motofietsongeluk. Ek het vir 36 jaar soggens en namiddae met my motorfiets deur Durban se verkeer gevleg tot in die middestad waar ek gewerk het. Hier in Oudtshoorn…