SMS’e van lesers
Kan iemand vir ons sê wanneer hulle die gate kom regmaak in Parkweg? Voertuie verloor bande, trailers vlieg in die lug agter die voertuie. Moet daar eers ’n ongeluk gebeur…
Lees VerderKan iemand vir ons sê wanneer hulle die gate kom regmaak in Parkweg? Voertuie verloor bande, trailers vlieg in die lug agter die voertuie. Moet daar eers ’n ongeluk gebeur…
Lees VerderRivierbuurt nou af na rommelstatus Daar is ’n verskil daartussen om net te kla en om te verskil van ander se sie-nings. As jy net kla, het jy nog nie…
Na twee maande se soebat, stuur die munisipaliteit sewe mense uit om grond voor ’n besigheid op te tel. ’n Kruiwavol! ***** Graag wens ek die burgemeester en munisipaliteit te…
Elkeen het reg om te verskil Ek gaan nie in ’n polemiek betrokke raak oor hierdie onderwerp nie. Hierdie brief is my finale reaksie in verband met die aangeleentheid. Op…
Ek sal bly wees as ons wat die broodwinners is, voorkeur kry by die staatsprojekte, want ’n jongmens gaan nie op dieselfde manier sorg soos sy ouer nie. Ek sien…
Daar is ’n paar dinge waaroor die afgelope sowat elf dae druk in die streek gesels is, die KKNK en of dit volgens inwoners suksesvol was of nie, die stortreën…
Elkeen het reg om te verskil Elkeen het ’n reg om te verskil, so ook ek! Interessant hoe sommige mense reageer as mens ’n klip in die bos gooi! Ek…
Die munisipaliteit wil nou die lughawe behoorlik omring met behuising. Hoe dom is dit? Johan ***** Kan die verkeersafdeling nie begin om voertuie wat swak geparkeer staan ’n boete gee…
Meer inligting oor huise gevra Na aanleiding van die berig in Die Hoorn van 10 Maart, “Duisende huise op pad”, die volgende: 1. Kan die Oudtshoorn Munisipaliteit asseblief ’n kaart…
Asseblief, groot asseblief, alle inwoners van Oudtshoorn. Wie slaap agtuur wanneer nagvlugte geskied? Dankie vir almal wat ons dorp positief beïnvloed! Louise (37 jaar ’n Oudtshoorniet) ***** Kan jy glo?…